Select Language: English / Afrikaans 

 

'Forklift Guys' het hulself gewestig in die matiriaal handel fabriek aanleg bedryf deur hoe gehalte, werkmanskap op gebruikte of gerestareede eenhede te verskaf. Ons heroem omself opdie verskafing van die beste kwaliteit produkte in ons besit, ooral waar dit benodig word. Ons dienste sluit in, restoreering, huur, instandhouding en herbouing. Indien U gespesiaalseerde masjienerie benodig sal ons dit vir U vind en 'n doelgebande paket saamstel wat instandhouding insluit om U begroting en verwagtinge te pas.


New Used/Re-furbished Bargain Buys